)

Rising Star Tennis – Jordania eindig tweede in Vrystaat

Rising Star Tennis. Primêre Skool Jordania in Bethlehem se eerste meisies tennisspan het, tydens die Rising Star Tennis Toernooi, tweede geëindig in die Vrystaat. Die spanlede is Zané Wessels, Mieke le Roux, Tria-Mari Strydom en Juané Loubser. Die toernooi het die afgelope naweek in Bloemfomtein plaasgevind. Hierdie skitterende spannetjie van Bethlehem het verloor in ‘n “tie break” in die finaal teen Primêre Skool Oranje van Bloemfontein se A-span.

Die ander Jorries wat deelgeneem het aan die toernooi is 0/9 Karmi Verster – 16de, 0/10 Ruhan Cilliers – 29ste, 0/10 Jandré Esterhuyse – 33ste, 0/14 Gerhard Bossert – 13de, 0/13 Emmelize Lamprecht – 50ste.

Foto vlnr: Karmi Verster, Ruhan Cilliers, Jandré Esterhuyse, Gerhard Bossert en Emmelize Lamprecht

Skitterend, Jorries!

#jorrietrots

Lees meer oor Jorries:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jordaniaprimer.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal is ongelooflik trots op Anè Joubert. Sy het onlangs haar merk gemaak by die D.T.M.A Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap. Anè het nie net provinsiale kleure…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal