)

SAWMGA/SANESA Nasionale Kampioenskap – EHS-Ruiters presteer

EHS-Ruiters neem voortou. Die Erries spog met nege hoërskole-ruiters wat Mpumalanga sal verteenwoordig by die SAWMGA/SANESA Nasionale Kampioenskap. Hierdie kampioenskappe sal vanaf 3 tot 6 Oktober gehou word by die Afridome in Parys.

Die EHS-Ruiters wat die voortou gaan neem is Jade van Strijp Karmien Pretorius. CJ Steenkamp. Walter van der Walt. Mia van Aardt. Mia Steenkamp. Melissa Olivier. Carli Huber en Inge van der Walt.

Frané Swart sal ook deelneem aan die Special Needs Dressage level 0, in die SANESA Newcomers Competition.

EHS-Ruiters neem voortou in Mpumalanga-span
Carli Huber
EHS-Ruiters neem voortou in Mpumalanga-span
CJ Steenkamp
EHS-Ruiters neem voortou in Mpumalanga-span
Inge van der Walt
EHS-Ruiters neem voortou in Mpumalanga-span
Mia van Aardt
EHS-Ruiters neem voortou in Mpumalanga-span
Mia Steenkamp
EHS-Ruiters neem voortou in Mpumalanga-span
Melissa Olivier
EHS-Ruiters neem voortou in Mpumalanga-span
Karmien Pretorius

Baie geluk aan elkeen van die leerders wat gekies is.

Baie sterkte vir die kampioensakp wat voorlê.

Erries is besonder trots op julle!

Lees meer oor Hoërskool Ermelo:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal