)

Worpe byeenkoms – Paul Roos Gimnasium presteer

Worpe byeenkoms. PRG-atlete presteer by Worpe byeenkoms in Mosselbaai! Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch se atlete het op Saterdag 18 September deelgeneem aan ‘n Worpe-byeenkoms. Die byeenkoms is gereël deur Eden Athlete –bestuursdienste en aangebied by die Van Riebeek Sportgronde in Mosselbaai. Die span het bestaan uit Zak Hickman, Reinhardt Nel, Ruan de Weerdt, Nathan Sander en Joshua Acker. Meneer Riel Pienaar het opgetree het as spanbestuurder en beampte.

Ten spyte van die feit dat dit die eerste formele byeenkoms van die seisoen was het die atlete baie goed vertoon. Drie atlete, Zak Hickman (goud Spiesgooi u/15), Ruan de Weerdt (silwer Gewigstoot u/15) en Joshua Acker (silwer Diskusgooi u/17) het podium-plekke behaal. Zak Hickman het ook ‘n byeenkoms-rekord verbeter.
Ruan en Joshua het albei meer as 800 punte ingesamel met hulle pogings. Daardeur het hulle gewys hoekom hulle reeds vroeër die jaar by die ASA-kampioenskappe Boland verteenwoordig het.  

Lees meer oor PRG:

https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal