)

Op Die Planke Monoloogfees – Wittebergers blink uit in toneel

Op Die Planke Monoloogfees: Vyf leerders van Hoërskool Witteberg het na afloop van Op Die Planke Monoloogfees 90% (A+) behaal vir hul optrede. Hierdie leerders dring ook deur na die finaal wat Saterdag 18 September plaasvind.

Op Die Planke wil soveel leerders as moontlik, regoor Suid-Afrika ‘n geleentheid gee, om deel te word van die kunstewêreld. ODP is positief teenoor elke leerder om selfvertroue op te bou. Hulle poog om elke leerder voor te berei vir hul toekoms om akteurs, aktrises, kunstenaars en skrywers te word.

Baie sterkte met die voorbereiding vir die finaal!

Wittes is baie trots op julle!

Foto’s verskaf

Lees meer oor Hoërskool Witteberg:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.witteberghs.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal