)

Wes-Kaap Kampioenskap Tuimel – HJS Frans van der Merwe wen Goud

Wes-Kaap Kampioenskap Tuimel. Frans van der Merwe van Hoër Jongenskool Paarl het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap Kampioenskap vir Tuimel deelgeneem. Hy het Goud gewen in sy afdeling.

Frans verwerf sy Provinsiale kleure en neem in Oktober aan die Nasionale kampioenskap in Pretoria deel.

Foto verskaf

Lees meer oor HJS:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.paarlboyshigh.org.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal