)

EHS o/15 krieketspan klop Piet Retief in liga-wedstryd

EHS o/15A krieketspan: Op Donderdag 9 September het die EHS o/15A krieketspan te staan gekom teen Hoërskool Piet Retief in hul eerste liga-wedstryd vir die jaar.

Laasgenoemde teken 130 lopies aan in die 20 boulbeurte. EHS se o/15 krieket teken op dié kolfbeurt 132 lopies aan in slegs 16 boulbeurte. Die Erries wen dus met ses paaltjies.

A person catching a cricket ball
André Arnoldi

Carel Jacobs teken 44 lopies aan, nie uit nie. Tredoux Ferreira neem twee paaltjies in vier boulbeurte vir net 20 lopies.

A cricket player catching the ball
Tyrone Berning

Baie geluk aan die Erries met die oorwinning en baie sterkte met die ligawedstryde wat nog voorlê.

Mag daar nog vele oorwinnings wees en mag elke speler se liefde vir die sport groei.

Erries is baie trots op julle!!!

Lees meer oor Hoërskool Ermelo: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal