)

Uppies vier Geletterdheidsdag – Lees en geletterdheid belangrik

Uppies vier Geletterdheidsdag. Hoërskool Upington het op Nasionale Geletterdheidsdag sommer groot gegaan.

Lees en geletterdheid is vir Uppies baie belangrik en daarom gaan hulle in die toekoms nog baie rondom die aspek doen.

Vroeg-oggend het Mev. Kulsen met ʼn Zoom-sessie die gr. 8’s toegespreek. Mev. Kulsen is ʼn al bekende in Upington en haar seun, Keanan is in gr. 11 by Uppies. Keanan is ook mede-skrywer van sommige van haar laaste kinderboeke.

Die leerders het plakkate gemaak oor hoe hul geletterdheid en lees beleef en die skool se kleurvolle gange is bewys van hul entoesiasme. Mev. Kulsen het ook boeke geskenk wat aan die kinders uitgedeel is.

Baie dankie aan al die juffrouens vir hul harde werk, ywer en passie.

Lees meer oor Uppies:

https://schoolsthatrock.co.za

http://www.uppies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal