)

BVHS leerder blink uit in Western Mounted Games

Tydens die Western Mounted Games se Streeks- en Interprovinsiale kompetisie wat gehou is op 8 en 9 Augustus 2021 het Juandré le Roux goeie prestasies behaal.

In die Distriksbyeenkoms op 8 Augustus 2021 behaal Juandré in Vlak 4 Algeheel 4de plek (4x3de plekke; 2x4de plekke) met sy perd Naziir.

Op vlak 2 behaal Juandré met Painting the Sky – Algeheel 1ste plek (3x1ste; 1x 4de plek; 1 x 7de plek en 1x 9de plek)

In die Inteprovinsiale byeenkoms van 9 Augustus 2021 behaal Juandré in vlak 4 algeheel 3de plek (2 x 2de plekke; 2 x 3de plekke en 2 x 4de plekke) met sy perd Naziir.

Op Vlak 2 behaal Juandré met Painting the Sky – Algeheel 1ste plek (2 x 1ste; 1 x2de; 1x 3de; 1 x 5de plek en 1 x 7de plek) 

Juandré gaan in Oktober aan die Nasionale Western Mounted Games-kompetisie deelneem, wat in Parys gehou word.

Juandré baie geluk met hierdie prestasie!

Trekkertrots!

Meer oor Bethlehem Voortrekker Hoërskool

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-sports/

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal