)

Alies-landloopatlete snel na SA’s!

Alies-landloopatlete snel na SA’s! Die jaarlikse Landloopkampioenskappe het die naweek van 21 Augustus te Bloemfontein plaasgevind. Ses atlete van Alies het deelgeneem. Dit was ‘n baie groot aangeleentheid aangesien die eerst ses plekke kwalifiseer vir SA’s.

Die atlete het die dag terdeë geniet en presteer as volg:

Ashleigh Shaw (4km) 15,28

Albert Motshabi (4km) 16,48

Franco du Toit (4km) 18,02

Yolani Mqekelana (4km) 18,06

Alies se jongste atleet, Catherine van Aardt, beklee ‘n spoggerige 2de plek en verower ‘n silver medalje vir haar wedloop (4km) met ‘n tyd van 15,57m.

Robert Orrock presteer ook baie goed op die dag met ‘n goeie 5de plek vir sy wedloop (6km) met ‘n tyd van 20,57m.

Beide Catherine en Robert dring deur na SA’s wat op die 18de September in Kwa-Zulu Natal sal plaasvind.

Knapgedaan julle twee met jul uitmuntende prestasie!

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal