)

Welkom Volkskool Gimnaste presteer by NOVS Gimnastiek

Welkom Volkskool Gimnaste presteer. Gedurende die naweek van 14 Augustus het Annique de Villiers, Mia Fouché, Jana Swart en Ettiene Engelbrecht aan die NOVS Gimnastiek te Bultfontein deelgeneem. Almal verwerf silwer medaljes.

Annique de Villiers kwalifiseer vir die volgende vlak.

Aneke Engelbrecht – Dogters vlak 2

Mia Fouché – Dogters vlak 2

Jana Swart – Dogters vlak 2

Etienne Engelbrecht – Seuns vlak 1

Hulle almal is deel van die Riebeeckstad Gimnastiek Klub.

Baie geluk aan hierdie gimnaste!

Foto’s verskaf

Lees meer oor Welkom Volkskool:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://welkomvolkskool.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal