)

Hoërskool Nelspruit se Rooitapyt-Primiér ‘n hoogtepunt

Hoërskool Nelspruit Rooitapyt-Primiér. Die revuegroep het twee jaar lank gewerk aan Skouspel 2021. Op Saterdagaand is hierdie insette beloon met ‘n glansryke saamkykgeleentheid. Al die harde werk is hierdeur op ‘n hoogtepunt afgesluit.

Die vertoning is weens Covid-19 nie in die stadsteater aangebied nie. Dit is deur Signature Performing Arts and Theatre Technology opgeneem en regstreeks gestroom.

Vir die leerders is die rooi tapyt uitgerol. Hulle is in die skoolsaal ontvang om na die vertoning op die groot skerm kyk. Die première geleentheid is regstreeks op die Nellie TV-kanaal uitgesaai. Mnr. Dylan en me. Sumari Herbst was uitstekende aanbieders. Hulle het onderhoude gevoer met soliste, dansers en met me. Ezette Mans (produksiebestuurder).

Dit was ‘n onvergeetlike oomblik toe die regstreekse stroom begin het. Die leerders het saam gesing en gedans van die begin tot die einde van die vertoning.
Die laaste liedjie, We found love, sluit die 25ste produksie af op ‘n hoë noot. Dit is gesing deur Zimri Leuvennink. Die leerders en produksiespan het nie net ‘n puik vertoning op die planke, of te wel skerm gebring nie. Daar ook hegte vriendskappe gesmee.

Baie geluk aan die hele produksiespan vir ‘n fantastiese Skouspel 2021!

Mnre Dylan Herbst en Chris Mans

Lees meer oor Hoërskool Nelspruit:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/mpumalanga/mpumalanga-schools/

https://nelliesh.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal