Laerskool Truida Kestell netbalspelers, Janke Schnetler en Lisa Rautenbach is verkies tot die O.13 “Cheetah/Jaguar Vrystaat Netbalspan wat vanaf 3 tot 6 Oktober aan die All Ages SA Netbaltoernooi gaan deelneem.
Baie geluk aan Janke en Lisa met jul groot prestasie. Dir Truidjies is trots op julle!
#truidjietrots #proudtobeatruidjie
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/
https://www.truidakestell.co.za/
Foto verskaf