Skyfskiet is nie ‘n sport wat deur Punt aangebied word nie. Tilana Landman (Gr 9) neem skyfskiet as ‘n buitesport.
Punt is baie trots op Tilana met haar insluiting in die SA-Skyfskiet Span. Die span neem op 24 en 25 September in Gauteng sal deel.
Baie sterkte Tilana, Punt is baie trots op jou!
Inligting oor SANSSU: SANSSU bestaan uit skuts vanuit 10 provinsiale skiet-unies. Hulle het skuts so jonk as 9 jaar en met matriek. Skuts neem deel in geweer-, presisie-, veer- en pistoolklasse onder verskeie ouderdomsgroepe en dissiplines op ‘n 10 meter afstand.
Lees meer oor Hoërskool Punt:
https://schoolsthatrock.co.za/category/western-cape/western-cape-schools/knysna/
https://www.pointhighschool.co.za/