)

Witteberg Tienertoneel 3de in Vrystaat

Voor: Jene, agter: Lilandi

Witteberg Tienertoneel 3de. Witteberg Tienertoneel 3de in Vrystaat. Die tienertoneel produksie “As die Trein kom” is `n produksie wat die laaste paar weke op almal se lippe was.

Die akteurs, aktrises en elke leerder agter die skerms het omtrent vanjaar geskiedenis gemaak by die ATKV Tienertoneel Streeksfees in Bloemfontein. Nie net het Die geselskap het nie slegs deurgedring na die streeksfinaal toe nie. Hulle stap ook weg met die algehele 3e plek in die provinsie.

“As die Trein kom” ontvang 2 goud, 6 silwer en 2 brons toekennings. Witteberg ontvang 4 nominasies waarvan Duan Maritz aangewys is as die beste klankoperateur van die streeksfees.

Die volgende toekennings is ontvang:

Stelontwerp – Wian Maritz – Goud

Stelbou – Wian Maritz – Silwer

Stelontwerp – Hendré Blignaut – Goud

Stelbou – Silwer

Spel: Jene van Heerden – Silwer en Lilandi de Klerk – Silwer

Regisseur – Ronelle van Heerden – Silwer

Produksie – Silwer

Verhoogbestuur – Anri van Deventer – Brons

Spesiale effekte – Duan Maritz – Brons

Nominasies wat ontvang is:

Beste aktrise – Jene van Heerden

Die beste ondersteunende rol – Lilandi de Klerk

Beste verhoogbestuur – Anri van Deventer

Die beste klankoperateur – Duan Maritz. Duan wen ook hierdie afdeling.

Vlnr: Lilandi en Jene
Vlnr: Hendré en Wian
Duan Maritz (in die middel)

Foto’s verskaf

Lees meer oor Witteberg: https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://www.witteberghs.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal