)

Hoërskool Nelspruit rig Teaterstel in saal op

Foto van teaterstel met Chris Mans (inlas)

‘n Volledige teaterstel, geskik vir ‘n televisie-opname, is die afgelope week in NHS se skoolsaal opgerig. Die stel word al vir die afgelope vier jaar gebruik, maar is vir die eerste keer in die hartklop van die skool gebou.

Mnr. Chris Mans is die groot taak opgelê om die teaterstel gereed te kry. Die uitleg, oprig, beveiliging en mooimaak van die stel is alles sy handewerk. Die personeel het die voorreg gekry om vir die eerste keer te sien hoe hierdie struktuur gestalte kry. Elke dag is ‘n nuwe gedeelte aanmekaar gesit. In ‘n oogwink is hierdie indrukwekkende stel gebou en toe het die bekwame mnr. Mans met die verfkwas ingespring. Die laaste verfwerk is afgehandel net voordat die tegniese span oorgegaan het tot aksie.

Die groot onthulling van die revuestel kan te sien wees op Saterdag 21 Augustus met die regstreekse stroom van dié produksie.

Koop nou jou kaartjie by www.skoolproduksies.co.za

Meer oor Hoërskool Nelspruit:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/mpumalanga/mpumalanga-schools/

https://nelliesh.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal