)

Hoërskool Witteberg trots op Blitsbreine

Foto van Top 10 Blitsbreine in Vrystaat Hugh Enslin (Graad 8), Andrea Steynberg (Gr.8), Marco Grobler (Gr.9), en Gustav Hauptfleisch (Gr.11) .

Vier leerders van Hoërskool Witteberg is onder die Top 60 in Suid-Afrika en onder die Top 10 in die Vrystaat na afloop van die Blitsbrein Junior 2021 Algemene-kenniskompetisie geeïndig.

Hulle sal op 28 Augustus aan die finaal deelneem!

Ons wens julle baie sterkte toe.

Meer oor Hoërskool Witteberg:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://www.witteberghs.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal