)

Hoër Landbouskool Boland ontvang Landboutegnologie opleiding

Schools That Rock berig oor Hoër Landbouskool Boland

Die Hoër Landbouskool Boland se matrieks is besig met kettingsaagopleiding. Ten spyte van die yskoue, grys weer geniet hulle hierdie opleiding in die buitelug. Plaaslewe is beslis ‘n voorreg.

Die Hoër Landbouskool Boland is een van die toonaangewende en leidende opvoedkundige instellings in die Wes-Kaap, waar die normale akademiese kurrikulum aangevul kan word met gespesialiseerde landbou-opleiding.

Ter ondersteuning van die onderrig- en opvoedingsprogram word ‘n gebalanseerde buite-kurrikulêre program van hoogstaande gehalte aangebied.

Die skool se visie is ‘n toonaangewende Hoër Landbouskool wat waardegedrewe opvoeding en professionele onderrig by uitnemendheid aan die kind bied – dit impliseer dat die omgewing se behoefte na gebalanseerde gemeenskapsleiers bevredig sal word deur die ontwikkeling van ons leerders se potensiaal deur middel van ons unieke onderrigomgewing.

Hier leer en leef ons om te lei.

#leerleeflei #hartenhand #bewaaronsbodem #broersviraltyd

https://schoolsthatrock.co.za/category/western-cape/western-cape-schools/paarl/

https://bolandlandbou.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal