)

Hoërskool Brandwag skaakspeler 6de in SA

Foto: Emile le Roux

Schools That Rock berig oor skitterende skole-skaakspeler in Suid-Afrika

Hoërskool Brandwag in Benoni is baie trots op Emile le Roux. Emile is aangewys as die 6de beste skaakspeler in Suid-Afrika.

“Dit wil gedoen word….ons is regtig BAIE TROTS op jou!” Jy maak vir seker die beste skuif in die beste skool. “Dan wil ons ook die O/18 skaakspelers sterkte toewens vir die naweek. Hulle speel in die distrik finaal aanlyn.

Dink mooi, maak die regte skuiwe en sit hulle in skaakmat.

Meer oor Hoërskool Brandwag:

Skaak by Hoërskool Brandwag word jaarliks groter, beter en sterker. Nie net omdat skaak voordelig is vir verbale, analitiese, numeriese en probleemoplossings-vaardighede nie, maar omdat dit lekker is. By Brandwag het die skaakspanne die afgelope aantal jare groot hoogtepunte bereik.

Vier van Hoërskool Brandwag se skaakspelers is ook genooi om aan die Suid Afrikaanse Junior Geslote Skaakkampioenskappe in Benoni op 10 en 11 Julie deel te neem. Dit is ook ‘n reuse prestasie in sy eie reg. 

Net om genooi te word, is alreeds ‘n reuse prestasie in sy eie reg. 

Die skool is ook bevoorreg om hul eie skaaklokaal te hê waar daar hard gekonsentreer kan word.  Daar word ook professionele afrigting aan die kinders gegee.

https://schoolsthatrock.co.za/category/gauteng/gauteng-schools/east/

https://hsbrandwag.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal