)

DF Malan leerders skitter in Trinity en Unisa Musiekeksamens

Schools That Rock berig oor DF musiekleerders se prestasies

Musiekleerders van me. M Nel en me. M. de Villiers het uitstekend gevaar in Trinity en Unisa Musiekeksamens.

Die uitslae is soos volg:

Trinity: Lize van Rooyen: Klavier Graad 7 – 98%; Juliette Behr: Klawerbord Graad 8 – 84%; Juané de Klerk: Klavier Graad 5 – 90%; Jodine du Toit: Klawerbord – 80%.

Unisa: Cindy Esterhuyse: Klavier Graad 7 – 85% en Cara Kitshoff: Klavier Graad 6 – 80%.

Baie geluk met jul skitterende prestasies.

#dfm????????

Foto’s verskaf

Lees meer oor DF Malan:

https://schoolsthatrock.co.za/category/western-cape/

https://www.dfmalan.com

DF Malan Kultuur:

Meesterklasse in musiek: Die Musiekdepartement van DF Malan was bevoorreg om op 3 en 4 Mei Meesterklasse en Werkswinkels aan te bied in samewerking met Camerata Tinta Barocca. Hierdie groep is ‘n professionele Barokensemble onder leiding van Erik Dippenaar. Meesterklasse in klavier, kitaar, viool en sang  is aangebied. Daarbenewens is ook Werkswinkels in Musiekgeskiedenis en verbetering aangebied. Dit is bygewoon deur sewe ander skole uit die omgewing.

Musiek- en Koorleerders van DF Malan bied op 20 Julie ‘n konsert aan saam met Camerata Tinta Barocca. 

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal