)

Primêre skool Naudéville plant ‘n kruis van Hoop

Hoop, oorwinning en God se teenwoordigheid! 

Die storie van Laerskool Brits het die harte by Primêre Skool Naudéville geraak.

“Hulle storie inspireer ons om ‘n kruis van hoop in ons voortuin te plant. Geel beteken hoop. Dit is ook ‘n teken van God se teenwoordigheid. Geel is verder ook ‘n teken van oorwinning.

Mag hierdie kruis vir elkeen hoop bring vir die mense wat hom sien. Mag elkeen van ons elke dag God se teenwoordigheid voel en mag ons hierdie virus oorwin. 

In hierdie baie moeilike tye het ons mense naby aan ons verloor. As u na hulle verlang is u altyd welkom om blomme by die kruis te kom sit ter herinnering aan hulle.

Ons daag graag vir Welkom Volkskool, Goudveld Hoërskool en Welkom Gimnasium uit om ook kruise van hoop in hul tuine te plant.”

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal