)

Hoërskool Outeniqua leerders presteer in ATKV Suid-Kaap Debatkompetisie

Foto bo: Vlnr: Yvonne de Villiers, Hannes de Lange en Annemy van Rooyen

Die Kwaggas van George se Ella Rossouw, Alex König, Toiné van Heerden, Yvonne de Villiers, Hannes de Lange, Annemy van Rooyen, Pieter Roux, Carla Krüger Joslin Swanepoel, Carina Duvenage, Aíne Ferreira, Caro Gilomee, Zimy Welgemoed en Zike Welgemoed het uitstekend presteer in die ATKV Suid-Kaap Debatkompetisie wat op 20 Mei vir juniors en 21 Mei vir seniors te Riversdal plaasgevind het. Hiermee die onderskeie junior en  senior spanne se prestasies asook dié wat deurgedring het na die Nasionale kompetisie wat later aangekondig sal word.

Juniors: Twee Kwagga spanne endig onder die top 5 van 13 spanne.

Vlnr: Yvonne de Villiers, Hannes de Lange en Annemy van Rooyen

1ste en dring deur na Nasionale rondte: Yvonne de Villiers, Hannes de Lange en Annemy van Rooyen

3de: Ella Rossouw, Alex König en Toiné van Heerden

Vlnr: Ella Rossouw, Alex König en Toiné van Heerden

Seniors: Vier Kwagga spanne endig onder die top 5 van 15 spanne.

1ste en dring deur na Nasionale rondte: Zimy Welgemoed en Zike Welgemoed.

Vlnr: Zimy Welgemoed en Zike Welgemoed

3de: Aíne Ferreira en Caro Gilomee

Vlnr: Aíne Ferreira en Caro Giliomee

4de: Joslin Swanepoel en Carina Duvenage

Vlnr: Joslin Swanepoel en Carina Duvenhage

5de: Pieter Roux en Carla Krüger

Vlnr: Pieter Roux en Karla Krüger

Die skool is baie trots op dié Kwaggas.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal