Die afgelope naweek (12 en 13 Junie) het Vené Steyn van Welkom Volkskool Perderuiters aan die SANESA “Qualifier 3” perdeskou te Welkom deelgeneem en die volgende plekke behaal:
2de 70cm Show Jumping 2 Phase
1ste 70cm Show Jumping
2de 70cm Equitation
4de 60cm Working Hunter
Baie geluk Vené. Volkies is trots op jou.
Foto’s verskaf