)

Hoër Landbouskool Boland JLV Uitstappie

Hoër Landbouskool Boland van die Paarl se JLV-uitstappie was ongelooflik!

Die seuns was bevoorreg om oud-Bolander, Willie Dreyer (onderhoofseun 1980), se splinternuwe wynkelder (Leeuwenkuil) te besoek. Wynmaker, Pieter Carstens, was ‘n puik toerleier en kon die manne deurentyd geïnteresseerd hou met sy geweldige kennis en ervaring in die wynbedryf, maar ook met sy skerp humorsin en stories.

“Ons is trots op ons bure se visie en drome en sien uit daarna om nog baie by hulle te leer.”

#bewaaronsbodem#hartenhand#leerleeflei#broersviraltydLeeuwenkuil

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal