)

Errie verower drie eerste plekke tydens Paralimpiese SA’s

Foto bo: Frané Swart tydens die byeenkoms

Frané Swart, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, het tydens die Suid-Afrikaanse Paralimpiese Spele uitstekend presteer. Dié geleentheid sou in 2020 plaasgevind het, maar weens die COVID-pandemie is dit uitgestel tot April 2021 in Port Elizabeth.

Sy neem aan drie items deel: verspring, 100m en 200m en stap weg met eerste plekke in al drie items!

Hoërskool Ermelo is besonder trots op jou, Frané. Jou deursettingsvermoë en vasberadenheid is vir menige Errie ‘n voorbeeld om daagliks na te streef.

Foto links: ‘n Uitstekende sprong tydens die verspring-item. Foto regs: Frané snel eerste oor die wenstreep tydens ‘n kortafstand-item
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal