)

Schools That Rock gesels met die Kaptein van Hoërskool Punt se 1ste Hokkiespan

Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om die kaptein van Hoërskool Punt in Mosselbaai se 1ste Hokkiespan, Elri Venter, aan die lesers van ons webtuiste voor te stel.

“Ek speel al hokkie vanaf ek 11 jaar oud is.

Ek was o/kaptein vir die Southern Cape Sables in 2019. Ek oefen 5 keer per week, 3 keer saam met die span en 2 keer in die gym. Saterdae speel ons wedstryde en Sondae rus ek.

Ek speel vir die Southern Cape Sables binnenshuise hokkie. My voorkeur is, sonder twyfel, spansport.

Ek sien my plig as kaptein om die span altyd 1ste te stel, hulle te inspireer en te motiveer om as ‘n span hard te werk om ons doelwitte te bereik.

Na skool ek wil graag vir die universiteit van my keuse hokkie speel.”

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal