)

Tonne pret en plesier vir Alies-Landsdieners!

Woensdag 12 Mei het ANHS se Landsdieners aan boeresport deelgeneem. Die taai stroop-appels het menigte met ‘n stroopgesiggie laat rondloop. Landsdieners moes op hulle rue lê met hulle voete in die lug. Terwyl hulle ‘n bak met water op hulle voete balanseer, moes hulle probeer om hulle skoene uit te trek.

Die sakresies het vir groot kompetisie gesorg, maar die eierresies het ontaard in ‘n hewige eiergeveg. ‘n Prys is aan die groep met die meeste gees uitgedeel.

In between all the fun there was still time for an egg and flour fight! Not only did the children enjoy it but some may say that the teachers enjoyed it more. The tug of war competition between the Grade 12 and 11 learners led to great excitement.

ANHS Land Service, is more than just a club, it’s a family!

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal