)

Hoërskool Punt leerders presteer in Radikale Redenaars

Foto vlnr: Carla Smit, Cozette Pretorius, Janika Pretorius, Mariné Botha, Fanie Keyser en Uys Keyser

Hoërskool Punt se Radikale Redenaars was baie bedrywig en maak graag hul puik prestasies bekend.

Die Radikale Redenaars het uitstekend presteer. As gevolg van Covid-19 kon die Radikale Redenaars nie voortgaan soos gewoonlik nie en het dit dus aanlyn plaasgevind.

Punt het uitstekende resultate gelewer!

Die volgende leerders presteer in die katogorie Afrikaans Moedertaal (voorbereid):

Cozette Pretorius behaal ‘n A+

Mariné Botha behaal ook’ n A+

Carla Smit behaal ‘n A+

Janika Pretorius behaal ook ‘n A+ simbool.

Die volgende leerders presteer in die individuele Eksperimentele afdeling:

Uys Keyser en Fanie Keyser behaal elk ‘n A.

Punt het ook twee spanne ingeskryf:

Span 1: Fanie Keyser, Reece Meyer, Zehani Lodewyk en Roelindi Pretorius. Hulle het ‘n A+ simbool behaal.

Span 2: Uys Keyser, Kayla Esselen, Mariné Botha en Stephanie Muller. Hierdie span het ‘n A simbool behaal

Vlnr: Reece Meyer, Roelindi Pretorius en Zehani Lodewyk

 Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal