Anna-Belle Slabbert van Laerskool Menlopark het Saterdag, 1 Mei, aan die Biathle Distriks-kampioenskappe deelgemeen te Reddam House in Waterfall Estate.
Sy het ‘n eerste plek behaal vir o/11 meisies en het dus ‘n plek in die Gauteng span gekry om aan die SA kampioenskappe deel te neem in Julie vanjaar.