)

Paul Roos Gimnasium-leerder gekroon as o/14 SA enkelspel Tenniskampioen

Willem de Waal, ’n Paul Roos Gimnasium-leerder, is gekroon as die nuwe o/14 Suid-Afrikaanse enkelspel Tenniskampioen.

Willem, 3de gekeur, het die Tennis Suid-Afrika nasionale junior toernooi in Bloemfontein gewen deur die 13de gekeurde, Siyabonga Jaca met 6/4; 6/4 te klop. 

Willem, ’n Graad 8-leerder, wat ook deel was van Paul Roos Gimnasium se 1ste tennisspan wat die onlangse Zest Fruit Gerrie Berner Toernooi gewen het, het deur die week uitstekende kompeterende tennis gespeel. 

Willem het ook die finaal van die o/14 dubbelskompetisie gehaal. 

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal