)

You are sponsoring

Paul Roos Gimnasium-leerder gekroon as o/14 SA enkelspel Tenniskampioen

Willem de Waal, ’n Paul Roos Gimnasium-leerder, is gekroon as die nuwe o/14 Suid-Afrikaanse enkelspel Tenniskampioen. Willem, 3de gekeur, het die Tennis Suid-Afrika nasionale junior toernooi in Bloemfontein gewen deur…