)

Drie Nellies in finaal van Nasionale Toneelkompetisie

Drie Leerders van Hoƫrskool Nelspruit, Sumari Naude (gr.12), Megan Bester (gr.11) en Ronel Basson (gr.9) het na die finale rondte van die Nasionale Toneelspelkompetisie deurgedring.

Bykans 500 deelnemers van regoor die land het aan die uitdunrondtes deelgeneem en 82 finaliste is gekies wat vanaf 6 tot 8 Mei by die Artscape Theatre Centre in Kaapstad gaan deelneem.

Hoƫrskool Bellville bied vanjaar vir die agtiende keer die Nasionale Toneelspelkompetisie aan.

ā€œOm drie leerders van NHS in die finaal te hĆŖ, is ā€˜n besonderse prestasie. Dis ’n abolute voorreg om gekies te word!ā€ sĆŖ me. Frances van Niekerk, NHS se drama-afrigter. NHS is baie opgewonde om te sien hoe hierdie drie in die Kaap gaan vaar!Ā 

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal