Keaan de Klerk van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ingesluit by die Vrystaatspan wat die naweek aan die “South African Country Festival” muurbaltoernooi deelgeneem het.
Hy het al 5 sy wedstryde met 3-0 gewen. Die span, waarvan Keaan deel was, het die O/19 afdeling van die toernooi gewen.
Trekkertrots.
Foto verskaf