)

Hoërskool Fichardtpark leerders tree op tree op in huiskonsert

Gedurende die Renaissance en die Barokperiode is sekulêre musiek dikwels tydens huiskonserte uitgevoer.

Dit was eers in die Klassieke tydperk (rondom die tydperk wat Beethoven geleef het) dat groot konsertsale gebou is.

Op 20 en 22 April het al Fichardtpark se musiekleerlinge opgetree in konserte wat in Dr. Joanita Erasmus-Alt en haar man, Heinrich Alt, se huis aangebied is. Anton Esterhuyse en Fichies se musiekjuffrou het as gaskunstenaars opgetree en die konserte is elke aand afgesluit met ‘n uitvoering van Freddie Mercury se “Bohemian Rhapsody” op klavier en kerkorrel.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal