)

Grey Kollege Tennisspan verower 2de Plek

Vlnr: Jason Schimper, Ben Scholtz, Lieb du Raan, SP Viljoen, Nic Reis, Cornel Liebenberg, en Gerrie Henning

Grey Kollege se eerste tennisspan het vanaf 15–17 April 2021, aan die 16de Zest Gerrie Berner toernooi in Stellenbosch deelgeneem en ‘n tweede plek verower!

Hulle klop Oakdale 7-0 en Affies 6-1 en in ‘n taai stryd seëvier dié span oor Paarl Bois met 4-3.
In die semi-finaal klop die Grey-manne vir Kearsney Kollege met 4-0, maar val in die finaal vas teen die gasheerskool, Paul Roos met 0-4.

Foto geneem deur Marnus van Wyk

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal