)

Hoërskool DF Malan Atlete presteer tydens ASA Nasionale Atletiekkampioenskappe

Hoërskool DF Malan is baie trots op Megan Scholtz, Monja Theart en Kanya Pieterse wat die afgelope naweek die WP verteenwoordig het by die ASA Nasionale Atletiekkampioenskappe in die Paarl.

Die DF atlete het hulself baie goed van hul taak gekwyt en baie goed presteer. Megan Scholtz 12de (800m Dogters o.16), Monja Theart 8ste (100m Vroue o.20) en 5de in die 200m. Monja was ook deel van die 4×100m Aflosspan wat ‘n Brons medalje verower het. Kanya Pieterse was ook in die top 20 in Diskus vir Meisies o.18. Marga van der Linde van die Matriekklas van 2020 was ook in die 7de plek vir Vroue o.20 100m hekkies.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal