)

Erries skerp hokkie-vaardighede op

Hoëskool Ermelo se hokkiespelers het die voorreg gehad om op Vrydag 9 April en Saterdag 10 April die Nedstar SA-kliniek onder leiding van Omari Pienaar te kon bywoon op EHS se astrobaan.

Al die hokkiespanne het nuwe vaardighede en tegnieke ingeoefen tydens die vaardigheidsessies, waar die Nedstar-afrigters moeite gedoen het met elke span.  Hierdie bekwame afrigters het leiding aan elke span en afrigter gegee tydens wedstryde. 

Al die Erries se hokkiespanne is gereed vir die liga en sien uit om hierdie jaar weereens uitnemende hokkie te speel.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal