)

Hoër Meisieskool Oranje het 3 Atlete in Top 8 by SA’s

Foto’s vlnr: Nécke Verster, Cara Smith en Roline wat onderskeidelik ’n 6de, 7de (x2) en 8ste plek op die SA’s vermag het

Drie Oranjeniete tel onder die voorste agt atlete in Suid-Afrika in hulle ouderdomsgroep se item. Een van hulle boonop in twee items.

Nécke Verster (6de, 400m vir o.16’s), Cara Smith (7de, 90m-hekkies en 300m-hekkies vir o.16’s) en Roline Louw (8ste, 400m vir o.18’s) het almal na die eindronde van die Nasionale o.16-, o.18- en o.20-atletiekkampioenskappe in die Paarl deurgedring. Al drie is boonop nog baie jonk vir hulle ouderdomsgroep waarin hulle meegeding het. Nécke is 13 jaar oud, Cara 14 en Roline 15.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal