Twee leerders van Sentraal, wat ook deel is van die skoolkoor, Juvenes Cantantes, is as leiers vir die Bloemfontein Kinderkoor gekies.
Simon Laubscher (Graad 9) is gekies as Hoofleier en Milan de Wit (Graad 8) as Stemgroepleier.
Baie geluk!
Tralies is baie trots op julle!
Foto verskaf