)

Paul Roos Gimnasium leerders in die Westelike Provinsie Gholfspan

Andries en Nicolas van der Vyver van Paul Roos Gimnasium was beide lid van die Westelike Provinsie Gholfspan tydens die interprovinsiale 2021 Katberg Challenge vir onder-15’s  by die Katberg Gholfoord in die Oos-Kaap van 19 tot 22 Maart.

Die WP 0/15-span het al die provinsies met 51 houe gewen. Andries van der Vyver is gelys as een van die top 10 spelers en het uiteindelik ‘n vierde plek behaal met slegs 1 hou agter die tweede en derde plekke. Nicolas van der Vyver spog met ‘n “Naaste aan die putjie” – (o/15) prys na ‘n skitterende finale rondte van 76 en ‘n algehele twaalfde posisie.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal