)

HTS Sasolburg fokus die week op tyd en om dankbaar te wees vir elke oomblik wat God ons gee

“Kom ons fokus die week op tyd en om dankbaar te wees vir elke oomblik wat God ons gee.”

Most people start every day focusing on the TASKS they have to do. Wise people start their day with TIME as the commodity determining the value of life.

If your time is up… life is finished! Be master of your time! Tasks suck you in and turns you into a slave. A master of life is a master of his own time! Start your day with QUALITY time… and be master of your own life.

Matteus 28:5. Toe sê die engel vir die vroue: “Julle moet nie bang wees nie. Ek weet julle soek Jesus wat gekruisig is. 6. Hy is nie hier nie, want Hy is uit die dood opgewek, soos Hy gesê het. Kom nader en kyk: daar is die plek waar Hy gelê het.

> Ons dien ‘n lewende en kragtige God wat die sonde en die dood oorwin het.

> Hy is nie êrens in ‘n graf nie, maar Hy leef en Hy is by jou.

> Hy sal jou nooit verlaat nie en Hy sal jou nooit in die steek laat nie.

> Jy het ‘n Verlosser en jy het ‘n Lewende Here wat jou liefhet. Kom ons wees dankbaar vir die tyd wat God vir ons gegee het kom ons benut elke oomblik.

Gebed: Here, dankie vir alles wat U vir my gedoen het. U is my Opgestane Heer, my liefdevolle Verlosser en my Ewige God en Koning. Ek ontvang U opstandingslewe in my lewe vandag. Amen.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal