)

Grey Kollege leerders presteer by Laser run kampioenskappe

Hanru Krause en Botha Barnard van Grey Kollege in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die o/17 SA Laser run kampioenskappe deelgeneem en uitstekend presteer!

Hanru het ‘n tweede plek verower en Botha ‘n derde plek. Hanru het ook aan die o/17 Tetrathlon (swem, skerm en Laser run) deelgeneem en 4de geëindig. 

Geluk manne!

Die president van SAMPA, Schalk McDuling, is ook ‘n oud-Grey en wou graag saam met die manne ‘n foto neem. Hier is Jannes Krause, Hanru Krause, Scalk McDuling en Botha Barnard

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal