)

Hoërskool Nelspruit Verteenwoordigende Leerderraad bekendgestel

Die Verteenwoordigende Leerderrraad van Hoërskool Nelspruit vir 2021 is onlangs met twee verteenwoordigers uit die onderskeie registerklasse verkies. Hierdie leerders is op Woensdag, 17 Maart 2021 tydens ‘n spesiale tradisieryke saalopening aan die res van die skool voorgestel.

Die VLR het verskeie pligte by sport-, kultuur- en akademiese geleenthede. Die leerders is ook in beheer van interne én eksterne skoolprojekte wat deur hulle gekies en deurgevoer word. Hulle speel ‘n baie belangrike rol in kommunikasie tussen die personeel en leerders in hul klasse.

Die hoofleiers, Ruben Gründling en Naomi van der Nest, is die Presidente van die VLR en het Bestuurskomiteelede wat jaarliks uit die graad 12’s verkies word, om leiding te neem.

Die verkose VLR-lede:

GRAAD 8
Graadleiers: Gert Cloete en Emma Snyman

A: Gert Cloete en Megan Botha
B: Keegan Clark en Karla Du Toit
C: Heinrich Van Zyl en Leané Nel
D: Liam Pringle en Liesje Stighlingh
E: Francois Louw en Emma Snyman
F: John-Robert de Clerck en Danelle Grobler
G: John Duncan en Amy Meyer

GRAAD 9
Graadleiers: Ruan De Beer en Tanya Pieterse

A: Marco Smith en Jodi Dos Santos
B: Hanru Dippenaar en Inge Van Staden
C: De Wet Erasmus en    Melize Lindeque
D: Zander Schoeman en Mienke De Ruiter
E: Godwin Dube en Zoe Scheepers
F: Tiard Joubert en Chizel Geldenhuys
G: Janue Gower en Michaela Lambrechts
H: Ruan De Beer en Tanya Pieterse
I: Xander Kotzee en Mické Botes

GRAAD 10
Graadleiers: Cornelius Van Dyk en Lize Oosthuizen
A: Le Riche Aitchison en Mieke Breyl
B: Andeon Pringle en Lize Oosthuizen
C: Karl Erichsen en Ashley Erasmus
D: Dedrik Grove en Duné Nortjé
E: Jean Coetzee, Luke Poisson en Rouxlé Le Roux
F: Zander Capazorio en Mia Vos
G: Heino Meiring en Alexis Rheeder
H: Cornelius Van Dyk en Kaylee Ferreira

GRAAD 11
Graadleiers: Wynand Loubser en Rhodé Nel
A: Dianco du Toit en Amoré Lindeque
B: Joshua Devine en Dane Burger
C: Wynand Loubser en Karien Goosen
D: Adrienne Combrink en Dina Grimbeek
E: Jehan du Plessis en     Rhodé Nel
F: Richard Werner en Mieke Louw
G: Gerhard Oosthuizen en Jomarie du Toit
H: Anthony Mabuza en Tammy Fourie
I: Conrad Joubert en Larise Combrink

GRAAD 12
Graadleiers: Henko de Nysschen en Janica Slabber
A: De Villiers Mostert en Lanika Leuvenink
B: Deon Janse Van Rensburg en  Mandea Oosthuizen
C: Ruan Roux en Erika Le Roux
D: George Venter en Aike Kannemeyer
E: Ruan Hills en  Megan Van Straaten
F: Henko de Nysschen en Janica Slabber
G: Steve Vosloo en Michaela Carelse

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal