)

Hoër Meisieskool Oranjeskitter by VS-Atletiekbyeenkoms

Hoër Meisieskool Oranje se atlete het verlede naweek op die Vrystaat-atletiekkampioenskappe vir 8 goue medaljes, 8 silwer en 7 brons gesorg.

Marliet Blom het eerste geëindig in sowel die 90m-hekkies en 300m-hekkies (o.16) en Johani van Tonder in die hoogspring en verspring (o.18). Vanjaar se byeenkoms is weens Covid-19 aangepas.

Atlete moes of in die o.16-ouderdomsgroep of in die o.18’s deelneem. Atlete wat reeds 18 jaar oud is, se byeenkoms vind op 27 Maart plaas. ‘n Hele paar tye en plekke is aangepas van die oorspronklike uitslae en kan moontlik steeds weer verander.

Die medaljewenners is:

GOUD:

Nadia Vorster (hoogspring, 1,60m) en Karla van der Westhuizen (verspring, 4,92m)
Marilet Bloem (90m-hekkies, 13,57) & (300m-hekkies, 44,43) en Roline Louw (400m, 59,94)
Johani van Tonder (driesprong, 12,24) & (verspring, 5,26m) en Germarie Spershott (400m-hekkies, 62,20)

SILWER:

Amoray Weyers (verspring, 5,02m), Cara Smith (90m-hekkies, 13,84) & (300m-hekkies, 46,84), Diné le Roux (300m-hekkies, 47,17), Anneke Dippenaar (spiesgooi, 35,48), Germarie Spershott (100m-hekkies, 14,51), Nécke Verster (400m, 61,27) en Charné Wansbury (200m, 26,14).

BRONS:

Ané Janse van Vuuren (verspring, 5,01), Carlé Stockenström (400m, 61,29) & (800m, 2:18,30), Karla Victor (400m-hekkies, 73,42), Anné Prinsloo (spiesgooi, 35,68), Diné le Roux (90m-hekkies, 13,90) en Charné Wansbury (100m, 12,47)

Baie geluk aan al die wenners!!

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal