)

Hoërskool Robertson se Kirwan Meintjies teken 100-tal aan

Kirwan Meintjies van Hoërskool Robertson het op 13 Maart sy 100-tal met die kolf aangeteken tydens hul wedstryd teen Hoërskool Stellenbosch. Stellenbosch is vir 39 lopies uitgeboul.

Kirwan het 106 n.u.n. aangeteken en ook 3 paaltjies geneem.

Helgard Bruwer het 3 paaltjies geneem terwyl Brad-Leigh Cooksen en Whendell Philander 2 paaltjies elk geneem het.

Die speler van die wedstryd was Kirwan Meintjies.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal