)

Hoërskool Swartland ondersteun droogtehulp

Foto vlnr: Emma Steyn, Anke Horne, Lize Rheeder, Kari Truter en Mev Sanet Joubert

Mev. Sanet Joubert en leerders van Hoërskool Swartland in Malmesbury, Emma Steyn, Anke Horne, Lize Rheeder en Kari Truter, het vanoggend douvoordag die pad gevat met bokse en bokse droogtehulp ondersteuningspakkies.

Ons bid vir hul veilige reis en bedank elke Rockie wat hierdie ongelooflike taak verrig het om ‘n hand uit te steek en te help waar hulp broodnodig is.

#nogutsnoglory

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal