)

Hoërskool Outeniqua Matriekleerders van 2020 ontvang Provinsiale toekennings

Sonica Roux Tweede in die Wes-Kaap

Baie geluk aan Hoërskool Outeniqua se twee 2020 matriekleerders, Sonica Roux en Rhodé Ferreira, wat op 9 Maart Provinsiale toekennings ontvang het, en op die Wes-Kaap se merietelys is.

Sonica Roux is vereer met die tweede plek in die Wes-Kaap. Sy het ook op Nasionale vlak die derde plek in SA vir kwintiel 5 skole ontvang.

Die Kwaggas is besonder trots op hierdie twee toppresteerders en wens hulle baie voorspoed met hul toekoms toe!

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal