)

Landbouleerders van Blouskool en Rooiskool woon wolkurses by

Foto vlnr: Christiaan Kritzinger, André Fick, mnr. Karel du Plessis (BKB Woladviseur), Zaahn Fullard, Liebré Potgieter, Johanni Loggenberg, Nicolene de Gouveia, Abigaile Koekemoer en Johan Visagie.

Gooi en afranding van die vag.

Waarmee het die die landbouleerders van Kroonstad se twee hoërskole hulle tydens die kursus besig gehou?  Natuurlik LOX₁, LOX₂, BS en AS – vreemde afkortings wat vir hulle betekenis gekry het.

Bloues en Rooies se graad 11-Landboubestuurspraktykleerders het gou besef dat wolklassering nie ‘n maklike taak is nie.  Die kursus is vanjaar deur mnre. Theuns Barnard en Karel du Plessis van BKB aangebied.

Die teoretiese deel van die kursus het gehandel oor die afranding van die vag en die indeling van die wol volgens die verskillende tipes/klasse.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal