)

Hoërskool Nelspruit beste in Wiskunde Olimpiade

Hoërskool Nelspruit is as die beste Mpumalanga-skool in die Old Mutual Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade van 2020 aangewys. Sewentig Nellies het deelgeneem aan die eerste rondte van die kompetisie en 35 leerders het gevorder tot die tweede rondte.

Die kriteria wat in ag geneem is vir die benoeming, is hoeveel aantal deelnemers per skool aan die olimpiade deelneem, die gemiddeld verwerf in elke ronde en hoeveel deelnemers na die volgende ronde deurgedring het.

Slimkop, Stefanie Venter, het met ‘n tweede plek in Mpumalanga in die junior afdeling geëindig.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal