)

Hoërskool Ermelo stel nuwe adjunkhoof aan

Me Erna Schoeman is al vir langer as 25 jaar deel van Hoërskool Ermelo. Vandat sy in 1994 permanent as onderwyser aangestel is by EHS, het sy saam met die Erries gegroei en op vele gebiede bygedra tot die vooruitgang van Hoërskool Ermelo.

In 2016 word me Schoeman aangestel as departementshoof vir Engels. Haar liefde vir die vak, vir netbal en vir die leerders is duidelik te sien in haar toewyding wat sy ten toon stel.

Me Schoeman is vanjaar aangestel as Akademiese-adjunkhoof van Hoërskool Ermelo. Sy het ‘n aansteeklike passie vir die Erries en haar omgeehart is die groot dryfveer agter alles wat sy aanpak.

Die Erries sien uit na ‘n besondere suksesvolle tydperk saam met me Schoeman.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal