)

Hoër Meisieskool Oranje vereer verskeie laerskole

Die 39 matrieks van 2020 wat by Hoë Meisieskool Oranje met ’n A-gemiddeld geslaag het, kom uit 17 verskillende laerskole. Oranje erken en prys die groot aandeel wat dié skole gespeel het om vir hierdie leerders ’n puik grondslag te lê vir latere akademiese sukses in hulle skoolloopbaan. Oranje salueer julle!

Primêre Meisieskool Oranje

Primêre Skool Willem Postma

Primêre Skool Universitas (Tjokkies)

Laerskool DF Malherbe

Primêre Skool Fichardtpark

Laerskool Newtonpark

Primêre Skool Outeniqua

Laerskool Vryburg

Sentrale Volkskool Kroonstad

Primêre Skool Kroonheuwel

Primêre Skool Nelsdrif

Laerskool Monumentpark

Hoërskool Bultfontein

Primêre Skool Naudéville

Hoërskool Prieska

Primêre Skool President Brand

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal